Het nooit besef nie PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 18 March 2008 00:00
Untitled Document

Andre Moller van Faerie Glen skryf:

Ek het nie besef dat daar so baie goed aangaan in die Bronberg-gebied totdat ek Die Bronberger onlangs onder oë gehad het nie. So ver ek weet val Bashewa ook in die ‘Bronberg’- gebied en na die onlangse reën is alle damme en riviere en vleie lekker vol. Kyk net hoe geniet kind en perd die water.

 

© 2019 Die/The Bronberger