Soldaat ontvang medalje na 25 jaar Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 22 July 2010 11:04
Untitled Document

Isak van Heerden, ’n pantsersoldaat van Mooikloof, het einde Junie sy pro-patria medalje vir grensdiens in 1985 ontvang by ’n geleentheid wat deur oud-pantsersoldate gereël was.

Van links na regs: Gert van der Walt van Regiment Mooirivier, Brig Genl Chris Gildenhuys, Pantser Formasie, en Kav. Isak van Heerden.

 

© 2020 Die/The Bronberger