Claudia is model wenner Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 22 July 2010 11:01
Untitled Document

Die 15-jarige Claudia Martin van Wapadrand is die wenner van Die Bronberger en SW Models se kompetisie. Sy het ’n modelkursus ter waarde van R1 200 gewen waar sy gaan leer hoe om loopplank-, televisie- en fotografiese werk te doen.

Claudia sê dat sy nog altyd ’n model wou word en dat dié kompetisie haar kans was om haar droom te help bewaarheid.

 

© 2020 Die/The Bronberger