Soek nog een PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 18 March 2008 00:00
Untitled Document

Maude Wessels skryf:

Ek is ’n gereëlde leser van Die Bronberger, maar het ongelukkig die nuutste uitgawe “mislê”. Dit was die een met al die dinge in wat ’n mens kan doen in die omgewing. Kan u my asseblief laat weet waar ek nog een kan kry? Laat weet ons waar jy woon en ons kan jou laat weet wat die naaste toonbankverspreidingspunt aan jou is.

Die Bronbergers het hierdie maand behoorlik van die rakke af gevlieg en die meeste plekke se boekies was binne ’n dag op gewees.-Red

 

© 2019 Die/The Bronberger