Leserslens Augustus 2026 Print E-mail
News - Rubrieke
Friday, 14 August 2026 12:00
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Dylan Henrico het dié langkuifarend voor die lens gekry


’n Meerkat in Rietvlei-reservaat
Foto: Pieter Krige


Frik Bezuidenhoudt het dié krapspinnekop met ’n by in sy tuin
op die Swaeltjie-landbouhoewes afgeneem


’n Sonsaktoneel in ons kontrei
Foto: Emma Koekemoer


“En so groet ons nuutste bulkalfie ons, goed gepantser teen
die koue met sy woljassie,” sê Elize Gunter


Mooier as al die straatligte in die wêreld
Foto: Eus de Clerk


Die perskebome vier reeds die lente
Foto: Huibrecht Horn


Volstruiswyfies in die stof
Foto: Venessa Lourens Nienaber


Mieliepap is iets wat gedeel moet word
Foto: Albert Bester


Emma Koekemoer het dié pienk rose bewonder


’n Visvanger in Rietvlei-reservaat
Foto: Pieter Krige


Skouspel in die lug
Foto: Eus de Clerk


Deborah van der Poel het dié protea in die “mooiste goue uur van die dag” raakgesien


Christine Vermaak het dié foto net buite hulle voorhek in die Bronberg-bewarea geneem

 

© 2025 Die/The Bronberger