|
Nuwe begin vir Afrikaanse skool |
|
|
|
News -
Ons Mense
|
|
Friday, 14 August 2026 12:00 |
Untitled Document
|
Laerskool Uitkoms Akademie Christelike Afrikaanse skool se nuwe begin is op 24 Julie met ’n lintknip-seremonie by die Hervormde Kerk-perseel op die R515-pad, Cullinan gevier.

Kinders met ballonne staan in ’n erewag Foto’s: Verskaf
 Van links na regs: Juanita Goosen (administrasie); Marietjie Kok (graad twee); Almarie Kok (graad vier tot sewe); Adri Grobler (skoolhoof en graad een); Elmarie van der Berg (graad drie); Dané Prinsloo (kleuterklas); en Mayson Strydom (onderhoof en graad vier tot sewe)
 Skoolhoof Adri Grobler en onderhoof Mayson Strydom knip die lint
|
|