|
Tydren rondom Bronkie gehou |
|
|
|
News -
Ons Mense
|
|
Friday, 14 August 2026 12:00 |
Untitled Document
|
Die GR Legends-tydren is op 10 en 11 Julie op die plaaspaaie rondom Bronkhorstspruit gehou. Dié was rondte vier van die Nasionale Tydren-kampioenskap en die wenners was Benjamin Habig en Barry White in hulle Volkswagen Polo GTI.
 Wolke stof is opgeskop Foto’s: David Ledbitter
Jono van Wyk en Nico Swartz was in die tweede plek met hulle Volkswagen Golf GTI en Nico Nienaber en Juandre Nienaber in die derde plek met hulle Hyundai i20.
 Plaasbruggies moes oorgesteek word |
|