|
News -
Ons Mense
|
|
Friday, 17 July 2026 08:00 |
Untitled Document
|
Brawe swemmers het Oudezwaanskraal se bibberwater op 21 Junie aangedurf in die jaarlikse Korridor Ysbeer-swem by De Damhuis. Die hekke het om 5:45 vm oopgemaak en die eerste deelnemers het om 7 vm ingeduik.
 Die eerste paar ‘ysbere’ spring weg Foto’s: Skermgreep, De Damhuis
Vrywilligers swem sedert 2014 ’n afstand van 75 meter in yskoue damwater om nie-bederfbare voedsel, noodsaaklike higiëne-produkte en tweedehandse sportskoene vir mense in nood in die Witpoort-gemeenskap in te samel.
 Swemmers in die ysige water
|
|