Kreatiwiteit vier hoogty Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 19 June 2026 12:00
Untitled Document

Laerskool Witpoort het Boekkarakterdag op Vrydag 8 Mei gevier. Kreatiwiteit het hoogty gevier en dit was behoorlik ’n dag wat bewys het dat ’n prentjie ’n duisend woorde kan spreek.


Die Minions


‘Charlotte’s web’

Foto’s: Verskaf


Prof Fungus


’n Seerower


Bennie Boekwurm


’n Drietal muise

 

© 2025 Die/The Bronberger