|
News -
Ons Mense
|
|
Friday, 15 May 2026 10:00 |
Untitled Document
|
Eus de Clerk het ‘n rympie oor die pleknaamborde in sy foto geskryf:

Pleknaamborde in Cullinan maak nie vreeslik baie sin.
Bronkhorstspruit en Rayton is onder die grond, KwaMhlanga dans bo in die wolke rond.
|
|