|
News -
Ons Mense
|
|
Friday, 15 May 2026 10:00 |
Untitled Document
|
 Die Stofpadtrappers, ’n sosiale fietsrygroep wat die stofpaaie oos van Pretoria met hulle bergfietse aandurf, het op die vakansiedag van 27 April die pad vanaf Urban Fields op Garstfonteinweg-verlenging na Broodblik en Koffiepit buite Bapsfontein aangedurf. Foto: Verskaf
|
|