Aardedag gevier Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 15 May 2026 10:00
Untitled Document


Kungwini Welsynsorganisasie het Aardedag op 22 April gevier met die leuse dat selfs die heel kleinste gebaar kan help om ‘n beter wêreld daar te stel. Hulle glo nie net daaraan om vir die inwoners te sorg nie, maar ook vir die omgewing en het ‘n kwekery op die perseel op plot 214, Zwavelpoort waar plantverkope help om daagliks na die 160 inwoners om te sien
Foto: Verskaf

 

© 2025 Die/The Bronberger