Besoekers
aan die
Groen Mark by
Klitsgras in
Tierpoort, het op
6 Maart geleer
hoe om vuurdanse
te doen.
Daar was musiek
deur Joe Voges
van Chiba Fly, ’n
demonstrasie
oor hoe om jou
eie erdwurmplaas
te bestuur
deur Christiaan
Roos van Fullcycle,
en stalletjies
met handgemaakte,
plaaslike ekovriendelike
produkte
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za