|
News -
Ons Mense
|
|
Thursday, 19 March 2026 08:00 |
Untitled Document
|
Een van Wet Nose-diereskuiling se oudste inwoners het uiteindelik op Valentynsdag – van alle dae – ’n huis gekry.
 Gibson se afskeid by Wet Nose Foto’s: Skermgreep – Wet Nose
Die personeel vertel dat Gibson die soort hond is wat vriende maak waar hy ook al gaan. Hy het hulle harte gewen sonder om te probeer en uiteindelik het ’n gesin op presies die regte dag vir hom ja gesê.
 Gibson
Die diereskuiling se personeel het ’n erewag gevorm en hande geklap terwyl Gibson na sy nuwe gesin toe begelei is.
|
|