Massas mense het Cullinan se Groot Gat Kunstefees op Saterdag
20 Maart besoek. Hier snuffel besoekers tussen die kraampies wat op
Oaklaan se sypaadjies staangemaak is.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za