|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.
 Laatmiddag se reëngordyn Foto: `Alet Erasmus
 Emma Koekemoer het dié rustige plattelandse toneel bewonder
 Tobie Erasmus het dié sonsaktoneel verewig
 Vroegoggend op Tierpoort Foto: Retha Sisler
 ’n Skouspel van sonsakkleure Foto: Eus de Clerk
 Volmaan deur die lens van Albert Bester
 Pieter Krige het op dié hasie afgekom
 ’n Kleinfonteinse sonsaktoneel deur Ettienne Powell
 Sonsakkleure op Cullinan Foto: Nimue Fletcher
 Dié geelbekbosduif het by Elize Gunter se huis gekuier
 “Soos ’n groot flitslig agter die wolke,” sê Eus de Clerk oor dié foto wat hy geneem het
 Die einde van ’n lekker lui dag in die Dinokeng-wildreservaat Foto: Ronéll Henry
 ’n Rooivlerkspreeu op Rayton Foto: Albert Bester
 Wolke op pad na Witfontein Foto: Ursula Joubert
 Rooivinkies by Pieter Krige se voerplek
|