Garsies vier 38 jaar Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 19 February 2026 08:00
Untitled Document


Leerlinge, oudleerlinge en personeel van Hoërskool Garsfontein het dié skool se 38ste verjaardag op 29 Januarie gevier. Fraser Parker, die waarnemende skoolhoof, het die eer gehad om die spesiale verjaardagkoek te sny
Foto: Skermgreep van video

 

© 2025 Die/The Bronberger