Pretstap op die plaas Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 19 February 2026 08:00
Untitled Document


Inwoners en personeellede van Kungwini Welsynsorganisasie het besluit dat hierdie die jaar is om ekstra werk aan hulleself te doen – van binne en van buite af. Hulle het in Januarie met ’n pretstap by Hazeldean-plaas se Parkrun afgeskop
Foto: KWO

 

© 2025 Die/The Bronberger