Leserslens September 2025 Print E-mail
News - Rubrieke
Friday, 19 September 2025 13:00
Untitled Document

In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Sonet Breek het die maanverduistering vanuit Doornkraal afgeneem 


Die lente is uiteindelik hier
Foto: Ronéll Henry


Kaylynn Schubach het staan en kyk hoe die son ondergaan


Emma Koekemoer het dié bytjie by ’n appelkoosbloeisel gesien


Die vroeë bottervlieg kry die blom, sê Eus de Clerk


Kyk net hoe word die kwêvoël gevoer
Foto: Carmen Bredenkamp


Eus de Clerk het dié prentjiemooi panorama raakgesien


Appelkoosbloeisels het die wêreld verfraai
Foto: `Alet Erasmus


Albert Bester se malvas blom bloedrooi


Wolke oor Cullinan
Foto: Andri Yunni


Chanél Annique Engelbrecht wys hoe haar vyeboom begin blare kry


Vroegoggend op Zwavelpoort
Foto: Mari Dreyer


Sonsondergang op Witfontein
Foto: Ursula Joubert


’n Rooikophoutkapper geniet sy versnapering
Foto: Chanél Annique Engelbrecht


Vanmiddag hang die son aan ’n tak, sê `Alet Erasmus oor dié foto van haar


Donatella Casillo het die lentebloeisels in die skemerlig op Bashewa bewonder


Daar is ’n spesiale band tussen Inge Janse van Rensburg en Marvelous Maverick
Foto: Anne-Mi Janse van Rensburg 


Volmaan in die agtergrond met ’n jasmynheining in die voorgrond
Foto: Naomi Niewoudt


Lente word aangekondig deur die perskebloeisels op Cullinan
Foto: Dewald Visser


Beloftes oor Tierpoort
Foto: Retha Sisler


Die mooiste wit bloeisels op Kleinfontein
Foto: Huibrecht Horn


Vroegoggend se son deur Nadine Minnaar

 

© 2025 Die/The Bronberger