Kruger op die planke by Kleinfontein Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 24 February 2010 08:33
Untitled Document

’n Toneelstuk van NP van Wyk Louw, ‘Kruger breek die pad oop’, is op 6 Februarie by Kleinfontein op die planke gebring deur die Orania Amateur Toneelgeselskap. Die historiese drama speel twee dekades na die Groot Trek af en beeld die minder bekende opstande uit waarin Afrikaners die wapen teen mekaar opgeneem het. Dit is ’n roerende toneelstuk waarin die jong Kruger as leier na vore begin tree.

 

 

© 2020 Die/The Bronberger