|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.
 Dié wolke het ysige koue gebring Foto: Donatella Casillo
 Gevriesde blare kraak onder die skoensole Foto: Emma Koekemoer
 Die bytjies is dankbaar vir aalwynblomme in die winter Foto: Ronéll Henry
 `Alet Erasmus het dié ongewone wolk raakgesien
 Die muskeljaatkat het op Renee Thomson se werf gaan kuier
 Só sak die son op nog ’n wintersdag Foto: Nimue Fletcher
 Die katlagters vat ’n winterbad Foto: Albert Bester

Die neushoringvoëls bou nes in sy tuin in Pretoriuspark, sê Brian Fenton

Die warm van winter
Foto: Emma Koekemoer
 Ontbyt in die bos Foto: Eus de Clerk
 Winter het haar ysige kombers kom sprei, sê Retha Sisler van Tierpoort
 Ná ’n bewolkte dag verskyn dié mooi kleure net voor sononder Foto: Paulina Foxcroft
 ’n Skouspelagtige sonsaktoneel in die bos Foto: Ronéll Henry
 Vroegoggend se mooi Foto: Naomi Niewoudt
 ’n Wintertoneel voor Emma Koekemoer se kameralens
 Die bytjie is dankbaar vir laventelblomme in die winter Foto: Venessa Lourens Nienaber
 Wintervoer is welkom Foto: Donatella Casillo
 Rus en stilte by die Dinokeng-wildreservaat Foto: Ronéll Henry
|