|
In ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.
 Teen sononder Foto: Eus de Clerk
 “Ietsie besonders aan my hek vanoggend. God se kralewerk . . . dit lyk soos ’n halssnoer,” sê Estelle Pretorius
 Herfskleure Foto: `Alet Erasmus

Perdry-vriendinne groet die dag Foto: Donatella Casillo

Paul Gerber het dié sebra in die Bronberg-bewarea raakgeloop

Die son steek sy kop agter ’n donker wolk uit Foto: Emma Koekemoer
 ’n Swartoogtiptol in silhoeët Foto: Albert Bester
 Botter kan nie in dié muishond se mond smelt nie Foto: Merlin Wilsenach

Kyk hoe suutjies trap dié tarentaal Foto: Ronell van der Merwe
 Plumbago op sy mooiste Foto: Merlin Wilsenach

Rooskleurig is die wolke deur die sakkende son geverf Foto: Luanay Laubscher
 Goud in die water? Foto: Eus de Clerk
 Volmaan by vlammende wolke Foto: Venessa Lourens Nienaber

Ronell van der Merwe het dié twee jakkalse in die Dinokeng-wildreservaat gewaar
 ’n Besige bytjie Foto: Merlin Wilsenach

Dié varkie is nie in die bone nie, maar by die bale Foto: Venessa Lourens Nienaber
 Eus de Clerk het dié bytjie by ’n blom betrap

Wildebeeste in die Bronberg-bewarea Foto: Paul Gerber
|