Leserslens April 2025 Print E-mail
News - Rubrieke
Thursday, 17 April 2025 08:00
Untitled Document

n ‘Leserslens’ plaas ons foto’s wat die aard en gevoel van die Bronnie se verspreidingsgebied uitbeeld, soos gesien deur die lens van ons lesers. Jy is welkom om jou foto’s te stuur aan This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of om dit op ons Facebook-blad te plaas. Beskikbare ruimte bepaal hoeveel foto’s ons in ’n uitgawe kan gebruik. Ons bêre alle foto’s en poog om soveel moontlik in opvolgende Bronnies te publiseer.


Tristan Smith van Bashewa het dié perdeby-agtige wesentjie raakgeloop


’n Ruiter, Eskom-kragmaste en die sakkende son
Foto: Donatella Casillo


Dit is kosmos-tyd en Laurika van der Linde het die skouspel teen sonsak-wolke afgeneem


’n Hottentotsgot klou verbete aan die dorings vas
Foto: Merlin Wilsenach


Só gaan die son op Cullinan onder
Foto: Nimue Fletcher


Megan de Villiers het dié donkie voor ’n hek op die Kleinfonteinpad sien wag


Die kindertjies het soos ouma en oupa aangetrek en die stofpad gevat
Foto: Emma Koekemoer


’n Mistige oggend op Onbekend
Foto: Coenie Henry


“Altyd besig by die nes, maar nog nie gebroei nie,” sê Albert Bester oor dié 
kuifkophoutkapper in sy tuin


Venessa Lourens Nienaber het dié twee perde raakgeloop


Donker wolke en ’n droë boom te midde van somer geilheid
Foto: Emma Koekemoer


Vlammende wolke teen sononder
Foto: Eus de Clerk


’n Reuse wolk in die blouste blou lug
Foto: Albert Bester


’n Ander blik op ’n skilpad
Foto: Merlin Wilsenach


“’n Padwagtertjie hier op Rayton,” sê Reuben Yssel oor dié vlinder


Ronell van der Merwe het gesien hoe hard dié bytjie werk


Die wêreld is met ’n pienk towerstaf aangeraak
Foto: Hannelie O’Neill


Die prag van wolke
Foto: Luanay Laubscher

 

© 2025 Die/The Bronberger