Cullinan presteer Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 21 January 2010 11:20
Untitled Document

Cullinan se 2009 graad 12-groep het altesaam 112 onderskeidings uit 92 leerders verwerf. Chantal van der Walt en Melissa Campbell het ‘n gemiddeld van 79,7%, terwyl Leah Jooste 78,1% behaal het en Lindie Vos 78,4%.

Die skool is 105 jaar oud en sy geskiedenis is nou verweef met dié van die dorp en die myn.

 

© 2020 Die/The Bronberger