News -
Ons Omgewing
|
Wednesday, 20 February 2008 02:00 |
Untitled Document
Dit het behoorlik gesous in Januarie. Oor ’n tydperk van tien dae
het die mense van die Bronberg nie een keer son gesien nie en
ongekende hoë reënvalsyfers is gemeet. Op 23 Januarie het ons,
gewapen met ’n kamera, gaan kyk na die gevolge van die reën
in die hoewegebiede.
Dié grondpad in Bashewa het na ?n mak rivier gelyk |
Dié gewilde kuierplek in Tierpoort se vloer was teen oopmaaktyd toe onder die water |
Op sy beste is die Steekrietspruit net ?n eina-stroompie. Op 23 Januarie was dit ?n kolkende rivier onder deur die Boschkop-teerpad |
Die drif oor die Zwavelpoortspruit by die
druiweplaas, was toe onder stormwater |
Die Boschkopspruit het sy walle oorstroom en ?n vloedvlakte veroorsaak |
Sterk strome water het ná die reën uit die Bronberg gevloei. Dié foto is by die Golden Mole ontwikkeling geneem |
Kinders bou ?n dam in
die padreserwe langs die Zwavelpoort-teerpad
|
|