Rayton se mense rol moue op |
|
|
News -
Ons Mense
|
Friday, 23 February 2024 08:00 |
Untitled Document
Rayton se mense het die jaar afgeskop deur moue op te rol en hulle dorp skoon te maak. Onkruid is op 17 Januarie verwyder, padskouers is skoongemaak, bome is gesnoei en gras is gesny.
Lang gras is gesny
|
Sypaadjies by die brug op die R515 is skoongemaak
|
Rolspelers in die gemeenskap het saam met AfriForum se Rayton-Cullinan-tak en Johannes Bekker, raadslid van Wyk 100, gewerk. Die volgende mense en instansies is bedank: Rayton-Cullinan-buurtwag, Kobus van Vuuren, Frikkie van der Merwe, Frans Reitsma, Barend Dorfling, Schubert Groothandelkwekery, Die Hoek-kroeg, GJS Trucking, Pick n Pay, HomePin, Van Staden Tuindienste en Engen.
Schubert Groothandelkwekery se mense het die bome in Spoorwegstraat gesnoei
|
Takke is weggery
.
|
Dewet Ungerer van AfriForum het gesê dat dit lekker is om deel te wees van ’n selfdoengemeenskap soos dié.
|
|