Boschkop-leerlinge spog met musiek Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 10 December 2009 17:49
Untitled Document

Leerlinge van die Boschkop Laerskool en twee van hul onderwysers het op Sondag 15 November ’n Kersopvoering by die NG Gemeente Tygerpoort gehou. Dié leerlinge is almal lid van die musiekwaarderingsklasse wat deur Esperance Grobler, onder die vaandel van Kungwini Welsyn, aan minderbevoorregte kinders by die skool aangebied word.

 

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger