Hulle maak Laerskool Witpoort trots Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 10 December 2009 17:48
Untitled Document

Die Laerskool Witpoort het op Donderdag 12 November sy akademiese meriete-aand gehou. Met dié geleentheid is die nuwe hoofleiers en leiers, asook die skool se Dux leerling aangewys.


Agter van links na regs: Antoney Schoeman, Niccy Cilliers, onderhoofseun Leon Combrink, hoofseun Bert van der Riet, hoofmeisie Marietjie Saaiman, onderhoofmeisie Maryna Bosman, Donovan Deetlefs en Christie Stokes. Voor van links na regs: Jeanette Kuit, Sake van Wyk, Nadia de Lange, Iaan Pretorius, Michael Combrink.


Ruben van der Merwe is gekies as die Dux leerling vir 2009
Foto?s: Laerskool Witpoort

 

 

© 2020 Die/The Bronberger