News -
Ons Mense
|
Thursday, 16 November 2023 12:00 |
Untitled Document
Die Stofpad Trappers het op Saterdag 14 Oktober ’n Jakaranda-rit onderneem. Die rit het by Rosemary Hill op Mooiplaats begin. Langs die pad het hulle ’n groepie, wat by Kakiebos buite Rayton begin ry het, ontmoet en saam het hulle die pers prag van Cullinan se Jakarandas met ’n verfrissingstop by Cocopan geniet
Foto: Stofpad Trappers
|
|