Weet iemand dalk? Print E-mail
News - Briewe
Friday, 20 October 2023 08:00
Untitled Document

Het iemand vir my die inhoudsopgawe van die musiek-skywe in ‘Reader’s Digest’ se ‘A night at the opera’, soos op die foto? Ek wil graag die name van die snitte en die name van die sangers hê. Ek sal ’n pdf-afskrif hiervan baie waardeer. My nommer is 082-736-3542.


Die ou skoendoos

Ek stuur ook foto’s van ’n ou skoendoos. Ongelukkig weet ek nie hoe oud die skoendoos is nie! Dit het aan iemand wat ek ken se pa behoort. Haar pa is al etlike jare gelede diep in sy negentigs oorlede.


‘A night at the opera’

Binne in die skoendoos was ou vakuumbuise, of radio-lampe soos die ou mense dit genoem het. Die ou klankversterkers en radio’s het met hierdie vakuum-buise gewerk.

 

© 2024 Die/The Bronberger