News -
Ons Mense
|
Wednesday, 18 November 2009 08:21 |
Untitled Document
Elsabé Maré
Op ‘Camp Discovery’ het alle graad sesleerlinge
van die Gekombineerde Skool
Cullinan se junior afdeling deelgeneem
aan aktiwiteite om hulle leierskapseienskappe
te bepaal.
“Met groot pret en baie gelag,” vertel
Miemie van der Merwe, voog oor die raad,
is die Cullie Dorpskool Raad aangewys.
“Hierdie is ons vier hoofleiers. Hulle het
met ’n groot meerderheid stemme gewen
en is ware staatmakers,” sê sy.

Die hoofleiers vir 2010: William
Wheeler, Janice Viljoen, Martel
Gilbert en Hennie Cloete
|
|