News -
Ons Mense
|
Wednesday, 18 November 2009 08:19 |
Untitled Document
Die personeel van Paul Jungnickelhuis vir volwasse
gestremdes het duidelik gewys watter
span hulle ondersteun met Saterdag 31 Oktober
se Curriebeker eindstryd. Jy kan maar sê die
tehuis was blou en die rugbykoors het behoorlik
hoog geloop. Agter van links na regs is: Ilze
Basson, Sizwe Richards, Rita Otto, Thea de
Bruyn, Johannie Burger en Sanet Phol. In die middel
is Rosalie Leyds, links, Sophy Moya, middel,
en Sophy Nkabinde, regs. Voor sit Daleen Botes.

|
|