Tussen Bulle Print E-mail
News - Ons Mense
Wednesday, 18 November 2009 08:15
Untitled Document

Faan Smuts van Bronberg Lodge se verjaardag op 7 November is behoorlik gevier. Vriende en familie het uit alle oorde by die gewilde Zwavelpoortse kuierplek saamgekom vir die geleentheid. Hier is Faan (middel) saam met twee Blou Bulle van weleer, Ewoud Malan (links) en Thys Lourens.


 

© 2020 Die/The Bronberger