|
Geseënde Kersfees en ’n voorspoedige 2023 |
|
|
|
News -
Kommentaar
|
|
Thursday, 15 December 2022 07:41 |
Untitled Document

Die vakansie
Ons sal in die vakansietyd steeds beskikbaar wees vir navrae en besprekings by die kontakbesonderhede hiernaas op bladsy vier.
Ons kantoor maak amptelik weer op 3 Januarie oop en die spertyd vir advertensie-bespreking is op Woensdag 11 Januarie. Die voorneme is om op 18 Januarie te begin met die verspreiding van die eerste Bronnie van 2023. |
|