Tehuis se eerste getroudes herdenk drie jaar Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 15 October 2009 23:39
Untitled Document

Jurgens en Petro van der Heever van die Zwavelpoortse Paul Jungnickelhuis vir volwasse gestremdes het hul derde huweliksherdenking op 8 Oktober by die Cullinan Premier Hotel gevier. Jurgens en Petro is altwee inwoners van die Paul Jungnickelhuis en hulle was die eerste paartjie wat uit dié tehuis getroud is.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger