Wynand Bezuidenhout, voor, en Werner Roux, agter, in gesellige luim, wys
die merkie op hul duime aan die Cullinan Wimpy personeel. Hulle het van
Wimpy se gratis-koffie-as-jy-stem aanbod gebruik gemaak.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za