News -
Ons Omgewing
|
Saturday, 11 December 2021 10:21 |
Untitled Document
Die sesjarige leeumannetjie, Samara, is in November in die Dinokeng-wildtuin vrygelaat. Hy is vernoem na die Samara private wildtuin in die Oos Kaap, wat hom aan Dinokeng geskenk het. Samara het sy eerste vier weke in ’n kampie by die Kevin Richardson-bewaringstigting in die reservaat deurgebring. Die kampie se deure is ná Samara se aanpassingstydperk oopgelaat en ’n karkas is buite neergesit om hom uit te lok
Foto: Facebook
|
|