Cullinan leerders hou modeparade Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 21 September 2009 16:22
Untitled Document

Elsabé Maré

Die historiese Cullinan Rec Klub het op Saterdag 5 September gelewe van leerders van die plaaslike skool wat as modelle, kunstenaars en kelners die Licha Lu modevertoning aangebied het. Die vertoning is ’n praktiese deel van die leerders se onderrigprogram.

Gaste het gesellig om tafels gekuier terwyl die kelners hulle bedien het. Fanie van Niekerk, ’n onderwyser by die skool, het agtergrondmusiek op sy saksofoon verskaf en leerlinge het deur sang en dans die gaste vermaak.

 

© 2020 Die/The Bronberger