Verlange verewig Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 20 August 2021 10:23
Untitled Document

Emma Koekemoer van Rayton, links, kry die skildery wat Makkie du Plessis van Faerie Glen, regs, van Emma se foto gemaak het. In ‘Nog ’n Bronnie-foto word ’n skildery’ het ons verlede maand berig dat Emma se Desember 2019 Leserslens-foto van twee meisietjie wat deur ’n modderpoel hardloop, Makkie so geïnspireer het dat sy ’n olieverfskildery daarvan gemaak het. Makkie het vertel dat die foto haar laat terug verlang na haar kinderjare in die bosveld ná ’n reënbui.


Foto: Etienne Koekemoer

 

© 2025 Die/The Bronberger