|
News -
Ons Mense
|
|
Friday, 16 July 2021 06:51 |
Untitled Document
Gewoonlik is Simson die rifrug, die vriendelike, baldadigheid vanself op sy Elandhoekse plaas, sê Simson se mens, Buks Barnard. Net soms kan dié leeuhond hom met dié treurige en diepdenkende erns aankyk en kan hy net wonder waaraan Simson dan so diep dink.

|
|