|
News -
Ons Mense
|
|
Friday, 21 May 2021 02:58 |
Untitled Document

’n Groep musikante het op 1 Mei op Zwavelpoort bymekaar gekom om geld in te samel vir Wollies Diereskuiling in Pretoria-Noord. Die dag is deur Martin Bester van Jacaranda FM en Leon Pheiffer, eienaar van Monte De Dios, gereël. Almal het gratis gewerk en opgetree om dié diereskuiling te ondersteun. Die toegangsprys was ’n sak dierekos.
Foto: Facebook
|
|