Anders as altyd Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 19 March 2021 04:42
Untitled Document


Laerskool Tygerpoort het hulle interhuis atletiekbyeenkoms anders as gewoonlik benader. Vanjaar was die byeenkoms van 1 tot 4 Maart aangebied. Die grade het op verskillende middae deelgeneem aan die aktiwiteite en kon so steeds die korrekte sosiale afstand handhaaf. 

 

© 2025 Die/The Bronberger