Ek soek blyplek PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 21 September 2009 13:52

Willem van Biljon skryf:
Ek wil vra vir blyplek op ’n plot of plaas in ruil vir toesig of hulp op die plot of plaas. Ek kan my hande gebruik met sweis en houtwerk. Bel my asseblief by 084-772-7216. Ek sal dit baie waardeer.s

 

© 2019 Die/The Bronberger