Maart 2021 Print E-mail
News - Ons voorblad
Friday, 19 March 2021 04:32
Untitled Document


Swaeltjies begin in groepe versamel voor die lang tog na Europa en ander warmer streke aangepak word. Emma Koekemoer het dié foto, wat ’n duidelike teken is dat die winter vinnig nader kom, op
6 Maart in die omgewing geneem.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger