Wat moet ek doen? Print E-mail
News - Briewe
Friday, 19 March 2021 04:23
Untitled Document

Jacques Naude van Kleinfontein:
Ek het gelees dat ’n mens kan inteken om julle tydskrif elke maand elektronies te ontvang. Ek het nou op julle webwerf rondgekrap, maar kon nie ’n plek kry waar ek so kan inteken nie.

Wat moet ek verder doen om dit elke maand elektronies te ontvang?

Ons het Jacques se naam op ons e-pos databasis gesit. As jy jou naam bygevoeg wil hê, stuur asseblief jou versoek na This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it . Op ons webtuiste kan jy heel onder aan die linkerkantse kieslys die ‘Aflaai’-afdeling kies en dan kan jy op die elektroniese uitgawes (wat ons sedert April verlede jaar begin uitbring het) se voorblaaie klik. Daar sal ’n pdf dokument in jou rekenaar se ‘aflaai vouer’ verskyn. – Red

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger