Lekker-lees tydskrif Print E-mail
News - Briewe
Friday, 19 March 2021 04:19
Untitled Document

Elize Kruger van Faerie Glen:
Ek doen hiermee aansoek om Die Bronberger per e-pos te ontvang.

Die donkie in die Januarie-uitgawe neem my terug na my jeug toe ons as kinders ‘Die Donkie is ’n Wonderlike Ding’ gesing het. Ha-ha!

Die Bronberger is altyd ‘’n ‘lekker lees’ tydskrif.

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger