Jou eie plek Print E-mail
News - Briewe
Friday, 19 March 2021 04:16
Untitled Document

Buks Barnard van Elandshoek:
Julle hou steeds die standaard hoog en ek geniet veral die geskiedenisstories. Dit maak dat ’n mens jou eie plek in die wêreld en tyd met gepaste nederigheid, maar ook trots, kan bejeën

 
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za

© 2021 Die/The Bronberger