Die Stofpadtrappers het op 23 Januarie vanaf Hazeldean Valley na The Last Outpost op Bapsfontein gery. Dié is ’n sosiale fietsry-groep wat saam met vriende die stofpaaie in die ooste van Pretoria met hulle bergfietse aandurf, alhoewel hulle so ver as Bapsfontein, Cullinan en Bronkhorstspruit ook ry Foto: Facebook
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za