Deur-ry stasie Print E-mail
News - Ons Mense
Friday, 19 February 2021 17:33
Untitled Document

’n Deur-ry stasie is op 4 en 5 Februarie by Laerskool Tygerpoort opgestel sodat ouers vinnig hulle kinders se akademiese pakkette vir die nuwe jaar kon bekom. Die kinders het solank tuis begin werk in voorbereiding vir die skool se opening


Vinnig en vriendelik is die kinders se boeke aangegee
Foto’s: Facebook

Die graad drie-akademiese pakkette
.
.

 

© 2025 Die/The Bronberger