Nadine Bennett en haar warmbloed perd, Lexus, het Tierpoort se verspoelde modderpaaie op
2 Februarie aangedurf. Hulle was net betyds by die stalle terug voor die volgende storm getref het. Foto: Ché-Moniq Botha
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za